Our actions speak louder than words Our actions speak louder than words

  • Home
  • What we do
  • Results
  • Workshops
  • Online shop
  • Get in touch
  • The Baobab tree
  • Registration
  • Home
  • What we do
  • Results
  • Workshops
    • Registration
  • Online shop
  • Get in touch
  • The Baobab tree

Our results

We measure our results in happy clients who keep coming back to partner with us for social, emotional and spiritual wealth in their companies. We believe one photo speaks a thousand words - as you can see in the following photo's: 

Opleiding byPredikanteSAAMkoms - 26 Augustus 2026 - Goudini 

Jeugfasiliteerder opleiding NG Lynnwood - 19 September 2026

Fasilitering NG Doornkloof - 12 Julie 2026

PredikanteSAAMkoms - Goudini 25 Augustus2026

Fasilitering NG Randfontein Noord - 18 Spril 2026

Induksie Stellastraat  -20/21 April 2026

Opleiding Brugpredikante Namibië - 16-19 Februarie2026

Voorbereiding PredikanteSAAMkoms - Emseni Februarie 2026

Jeugfasiliteerder opleiding - NG Lynnwood - 7Februarie 2026

Induksie NG Eldoraigne - 11Februarie 2026

Jeugfasiliteerder opleiding NG Hulp en Hoop - 24 Januarie  2026

Fasilitering Vrystaat Sinode - Menuha Bloemfontein -4 Februarie 2026

Team building Jacaranda Children Home Multi Disciplinary Team 2021

Online Facilitator training workshop 2021

Open Window Team Building

Open Window Teambuilding2020

Willa Krause Spanbou

Willa Krause Teambuilding 2019

Ervaringsleer Werkswinkel Witbank

Ervaringsleer Werkswinkel Witbank 2019

Jeug Fasilitering Polokwane

Youth Facilitation Polokwane 2019

Facilitator Training Bloemfontein 2016

Induksie NG Mootvallei 2016

Fasilitering Reformatoriese konvent 2015

Team building Montana High School Hockey team -2016

Debriefing and team building - Vintage and Vogue  2014

Jeuggroep fasiliteringswerkswinkel 2014

Group Ministry training at #Imagine - 2014

Hervormde kerk ADV Beplanning - 2014

Mentor training - 2014

Mentor training Level 2- 2014

Testimonial by one of our clients

Storieprente – en hoekom dit awesome is - Tiaan van Niekerk

Soos dit gaan in jeugbediening word kinders van tyd tot tyd na jou toe verwys deur ouens wat hoop dat jy deur een vinnige motiverende praatjie ‘n kind se optrede totaal gaan verander en beinvloed (lees: manipuleer) sodat die betrokke kind doen wat hulle graag verwag. Nou, dit werk nie heeltemal so nie, veral nie in relational jeugbediening nie. Ek het nie outomaties die reg om aan ‘n kind oor te dra dat hy of sy nou beter gecommit moet raak, kom nou, ruk jou reg en trek op jou sokkies, net omdat ek in jaartal nader aan die kind is nie. Dit werk nie so nie. Ek moet ook daardie kind se vertroue en respek verdien. Ek moet ook eers daardie kind se storie hoor. Want stories is hiper belangrik.

Ek sien toe vanoggend ‘n kind nadat sekere onderwysers gevoel het hy sal dalk eerder na my luister as na hulle. Nou, okay, maar ek weet mos ek kan nie dadelik met die deur in die huis val nie. Ek wil ook nie. Ek wil eers die kind se storie hoor.

Ek is al vir ‘n paar jaar deur Roelf Opperman van Bronze Baobab blootgestel aan ervaringsleer en storiekaarte, klein kaartjies met verskillende prente op wat persone dan kan gebruik om iets te vertel van whatever. Die kaart word die persoon se mondstuk. Omdat ek dit as ‘n tried and trusted metode ken, besluit ek toe om dit vandag ook in te span. Ek was nogals bang dat ek gaan sukkelom iets uit die ou te kry, ek ken hom nie goed nie. Groot was my verstomming oor wat toe gebeur.

Gewoonlik laat ek die persoon of persone so 3 kaarte kies, vandag was dit oor hoe jy die lewe sien, hoe jy die toekoms sien en hoe jy omgee sien. Die ou kies toe 4 kaarte en plaas hulle in ‘n spesifieke volgorde. Toe ek begin uitvra oor die kaart wat hy aanvanklik eerste gekies het, begin hy die volgorde verduidelik. Toe ek weer sien, is hy besig om ‘n comic strip te bou van sy lewe – ‘n uitgebreide metafoor in die derde persoon.

En hy bou. En hy bou. Soms is daar stiltes, dan wonder ek of ek dit moet verbreek, maar dan gaan hy aan en bou nog aan die storie. En ons gesels oor hierdie mannetjie in die storie. En dit word ‘n amazing ervaring. Naderhand begin die ou self die lyne deurtrek na sy eie lewe toe en ‘n klomp goed vertel – nie heeltemal dieselfde nie, maar naby genoeg dat ek die paralelle kon agterkom. En ek kom agter dat daar (soos ek vermoed het) HEELWAT meer agter ‘n skynbaar ongemotiveerde optrede sit as net luigeit.

Relational jeugbediening is nooit ‘n geforseerde jeugbediening nie – dis ‘n invitational jeugbediening. Net soos wat God ons uitnooi om deel te word van die ongeskrewe storie, ons uitnooi om uit te sien na ‘n toekomsverwagting, ons uit nooi om betrokke te raak by die mense rondom ons, net so moet ons tieners/jeug uitnooi om hulle vertroue met ons te deel (en dan mag jy dit onder GEEN omstandighede skend nie), om deel te word van ons lewens – sodat hulle ons later uitnooi om deel te word van hulle s’n, op hulle terme. Klink dit asof die mag uit jou hande gevat word? Ja, dit doen, en dis goed so.

Phone:+27 82 335 1156

Fax: +27 86 68 27256

Email: info@bronzebaobab.com