Hoe om die spiritualiteitsbord en kaarte te gebruik:
Opsie 1— Pak al die kaarte op ‘n tafel uit. Laat elke deelnemer een of twee kaarte kies wat sy spiritualiteit die beste verteenwoordig en bespreek dit dan in die groep.
Opsie 2— Elkeen kies ‘n kaart of twee wat sy spiritualiteit verteenwoordig. Gebruik die Spiritualiteits-bord en laat elkeen sy kaart(e) op die bord plaas. Op die manier word die spiritualiteit van die groep geplot. Bespreek wat julle waarneem.
Opsie 3— Gebruik die spiritualiteitsbord en pak al die kaarte een vir een op die bord uit. Laat die groepslede besluit waar elke kaart moet kom en hoekom dit juis daar moet kom
The Mentoring Game is an add on to our mentoring workshop. You can only buy this game is you attended a Mentoring Workshop.